ToekomsVenster: Jesus binne, Jesus buite

Loading player...
Paulus maan: "Julle lewe deur die Gees, laat die Gees nou ook jul gedrag bepaal".
9 Apr 2021 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min