Transito-rooftogte in die Laeveld: Hoe gemaak as jy op dit afkom?

Loading player...
Callum MacPherson van Hi-Tech Sekuriteit sê hy is bekommerd oor hoe geweldadig misdaad raak, en hoeveel lede van die publiek in gevaar gestel word, veral deur voorvalle soos die transito-roof Donderdagoggend op die R40 tussen Mbombela en Barberton. Hy het met Ludi gesels.
6 May 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min