Mbombela-stadion gereed vir aksie

Loading player...
Mbombela-stadion het weens die Covid-19-pandemie twee groot teleurstellings beleef. Eers sou die All Blacks in 2020 ‘n toets hier gespeel het, en toe sou die Britse en Ierse Leeus eersdaags ook hier 'n verskyning gemaak het, maar dit is nou ook van die baan.
Die stadion is egter allermins ‘n wit olifant, vertel stadionbestuurder Roelf Kotze aan Sanett.
17 May 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min