Lowveld High-skoonheid op pad na Guatemala

Loading player...
Bajabulise Thela (17), ‘n gr. 12-leerling aan Lowveld High, Mej. Tiener Suid-Afrika Bo-nasionaal, sal eersdaags die land verteenwoordig in die Mej. Tiener Bo-nasionale kompetisie. Dit word in Oktober in Guatemala aangebied.
Daar sal sy teen 14 deelnemers van ander lande deelneem om die internasionale kroon te dra. Sy is in Junie aangewys as die handelsmerk-ambassadeur.
Bajabulise sê sy sien daarna uit om mense van ander kulture te leer ken.
24 May 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min