S33K die volgende stap vir leiers in tegnologiese vooruitgang

Loading player...
CAJV het verlede Vrydag ‘n opwindende nuwe projek in Witrivier bekendgestel wat die gesig van tegnologiese vooruitgang in die land na die hoogste vlak neem.
Saam met die internasionale leiers in kunsmatige intelligensie en kubersekuriteit, Protected by Artificial Intelligence (PBAI) – is S33K ontwikkel.
2 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min