Arrie en Rénaldia Henn groet die Nellies

Loading player...
Na 35 jaar in die onderwys roep Arrie en Rénaldia Henn die beroep – en die Laeveld - vaarwel toe. Arrie is reeds 22 jaar die hoof by Laerskool Nelspruit. Rénaldia het in 2000 die Nellie Miere-kleuterskool begin.
Albei sê dit was 'n ongelooflike voorreg, en hulle gaan baie na die kinders verlang.
28 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min