BCJ: Meer omvattende benadering tot ondersoeke nodig

Loading player...
Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice het geen bekendstelling nodig nie. Hierdie ervare ondersoeker is dikwels ook ongesiens agter die skerms betrokke met die oplos van misdaad. Hy het met Ludi gesels oor hoe ooglopend verskillende misdade aan mekaar verwant is.
30 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min