Albert Gryvenstein lig die sluier oor reeksmoordenaars

Loading player...
Die storie van die sogenaamde Munsieville-moordenaars lees soos ‘n riller.
Shaun Oosthuizen is op 4 Augustus tot lewenslange trokstraf gevonnis vir die moord in 2018 op Hetta Potgieter in Mbombela - asook 15 jaar vir roof.
Hy en Johnny du Plooy dien egter al reeds twee lewenslange vonnise uit vir twee ander moorde op bejaarde vroue.
Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice was van meet af betrokke by die ondersoek.
17 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min