Driebeen-Katie kry liefdevolle huis

Loading player...
Die Kinnear-gesin van Mbombela het onlangs 'n baie spesiale toevoeging tot hul gesin gemaak met Katie, 'n driebeen-Africanus wat hulle by Pro-Life Pet Rescue aangeneem het.
Sy is deur 'n kar raakgery en haar linker agterbeen se femur sowel as haar pelvis is gebreek.
Reuben en Vincent Kinnear het vir Gerhardt vertel wat Katie so spesiaal maak.
24 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min