SA benodig eerder werkskeppingsfonds

Loading player...
Dit gons oor die Departement van Maatskaplike ontwikkeling se groenskrif oor ‘n basiese-inkomste-toelaag wat beoog om inkomste-ondersteuning te bied vir mense van werkende ouderdom (18 tot 59).
Om dit te befonds, word voorgestel dat diegene wat werk sowat 10% meer inkomstebelasting sal moet betaal.
Henri Pieters van Stabilis het vir Ludi meer vertel.
24 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min