Bokkie Taute in Baba Praatjies uit 2006

Loading player...
Bokkie Taute, 'n oud-omroeper by 100.5FM, is gisteraand in 'n hospitaal in Pretoria weens Covid-19 verwante oorsake oorlede.
Sy was een van die eerste vroue-omroepers by Radio Laeveld.
Luister weer hier na 'n deel van een van haar programme, Baba Praatjies, uit 2006 saam met sus. Rienie.
26 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min