Ruk en Rol op die ysskaatsbaan Vrydag

Loading player...
Tieners moet nie uitmis op die absolute winskoop-maar-groot-vermaak wat Vrydagaand by die Ice Rink in I'langa Mall op hulle wag nie.
Sandra Jacobs en Henri Gouws van Bos InniMall het met Ludi gesels oor die 80's-tema.
23 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min