ToekomsVenster: Leer by Jesus

Loading player...
Ons sal by Jesus moet gaan leer - vandag, môre en in die toekoms - en uitdrukking gee aan ons doel op aarde.
28 Sep 2021 12AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min