ToekomsVenster: ’n Ander leefstyl

Loading player...
"Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe."
18 Oct 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min