Steeds Vrou - Heilige grond (Alta Strauss)

Loading player...
Daar is iets heiligs aan iemand se siel. Om iemand te leer ken is soos om ’n gewyde grondgebied te betree. Leer om te luister, regtig te luister na ’n ander, eerder as om haastig te wees om die volgende woord in te kry. Jy sal verstom wees hoeveel jy leer van ander, wanneer jy werklik begin luister. Ons is eintlik so bederf met mekaar, kom ons luister meer en begin vier mekaar!
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min

Onthoukos uit ma, ouma se kombuis

Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989.
7 Nov 2025 16 min