Luister: Al-Attiyah steeds algehele voorloper by Dakar

Loading player...
Toyota Gazoo Racing se Nasser Al-Attiyah en Mathieu Baumel in hulle Suid-Afrikaanse geboude GR DKR Hilux T1+ bakkie, was gister 7de en nog steeds die algehele voorlopers met 33 minute.
14 Jan 2022 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiel2Wiele gee hul indrukke van nuwe Seltos

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige, splinternuwe Kia Seltos, wat met drie enjins aangebied word – onder andere ’n 1.5-liter-turbodiesel. Hulle vat jou dan saam op die pad in die Lexus RZ 550e F-Sport en die Land Cruiser FJ.
14 Aug 26 min

Wiele2Wiele ry twee bussies

Hierdie week is dit bussie-bonaza op Wiele2Wiele. Hulle gesels oor die Volkswagen Caravelle eHybrid en die Renault Trafic Passenger. Hulle gaan ry ook met die Honda Elevate, gee raad oor tekens wat jou kar vir jou gee dat daar fout is en waarsku jou waarna jy moet kyk as jy…
7 Aug 26 min

Wiele2Wiele ry Kia Carens

Verlede week het jy gehoor wat Carl en Jeanette dink maar hierdie week op Wiele2Wiele, is dit Nicol en Mike se beurt om oor die Kia Tasman-bakkie te gesels. Hulle klim ook agter die stuur van die sewesitplek Kia Carens en deel hulle indrukke van die Suzuki Across. Dit is…
31 Jul 26 min

Wiele2Wiele ry Kia Tasman-bakkie

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat hulle die langpad met die Mercedes-Benz GLC 300d en bring kwaliteittyd deur met die nuwe Kia Tasman-bakkie. Hulle vat jou ook op ‘n toetsrit met die Renault Captur.
24 Jul 26 min