ToekomsVenster: Kom ons gesels oor die gelykenis van die saaier

Loading player...
As ons dan vra waarom van die saad verlore gaan sodat daar nie vrug is nie, kan ons dit nie voor die deur van die saaier lê nie.
21 Feb 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min