Olifant uit strik gered

Loading player...
Hope for Wildlife se Jana Meyer was verlede week betrokke om ‘n olifantbul wie se slurp in ‘n strik verstrengel geraak het in die Groter Kruger-area, te verlos.
Sy het met Mireille gesels oor die rol van helikopters in bewaring en hoe verskriklik strikke is.
11 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min