ToekomsVenster: Die groot prys wat Jesus betaal het

Loading player...
God van God verlaat sodat ons te midde van die grootste trauma nooit alleen sal wees nie. Immanuel, God is met jou.
20 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min