Op my Eish se reguit Maryna praat

Loading player...
Maryna Lourens (29) van Lydenburg wat gisteraand die realiteitsreeks “Op my Eish!” verlaat het, sê sy dink sy weet wie het gewen.
Die reeks waarin die Laeveld se eie Francois Jacobs liefde soek, is gedeeltelik in die area verfilm.
Sy het met Ludi gesels.
Kyk “Op my Eish! 2” elke Donderdagaand om 20:00 op kykNET kanaal 144.
27 May 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min