Wat 'n halfeindronde vir die Pumas kan beteken

Loading player...
Die Pumas kom Vrydag in ‘n bepalende wedstryd in die Curriebeker te staan teen die Griekwas op Mbombela-stadion om te speel vir 'n plek in vanjaar se halfeindstryd.
Dit sal die span se eerste halfeind wees, na hulle verlede seisoen met een punt daarop uitgemis het.
Pumas afrigter, Jimmy Stonehouse, sê hulle benodig die volle vyf punte (‘n wen en bonuspunt vir vier of meer drieë).
6 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min