ToekomsVenster: In die huis van God

Loading player...
Hoe oorleef ʼn mens in so ʼn stukkende wêreld? Net deur geanker te wees en te bly in die woorde en genade van die Here.
22 Jun 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min