ToekomsVenster: Dit is nie jou skuld nie

Loading player...
Tog weet ons dat ons nooit alleen is nie en dat selfs die grootste aanvegting ons nooit van die Here se liefde sal skei nie.
22 Aug 2022 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min