Testamenteweek: Het ek een nodig?

Loading player...
Dit is Nasionale Testamenteweek, wat die publiek die geleentheid bied om vanaf 12 tot 16 September 'n basiese testament gratis deur ‘n prokureur te laat opstel.
Ambress Dickenson van Stegmanns Inc. verduidelik aan Gerhardt en Andri hoekom dit nodig is om die belange van geliefdes te beskerm, selfs al het jy nie baie bates nie.
13 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min