Jan-Hendrik boei met rou emosie, diep lirieke

Loading player...
Dié sanger se jongste enkelsnit, “Slaap”, het beoordelaars in die jongste reeks van die talentsoekkompetisie “Die Kontrak” se harte geroer.
21 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min