Afrikanerskap, Burgerskap, Christenskap en Diensbaarheid

Loading player...
'n Span van die Laeveld Voortrekkers was onlangs die gelukkige wenners van Soek-soek die tuk-tuk op 100.5FM.
Liezel Theron het saam met twee dolfyne (gr. 5-leerlinge) Monette en Ecardt in die ateljee met Gerhardt en Andri gesels oor die skool buite die klaskamerr waar kinders leer om onafhanklik te wees.
29 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min

Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig

Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."
8 Apr 16 min