Kurt Darren deel hoe sy pa die inspirasie agter sy nuwe liedjie was!

Loading player...
Die 'Dans Op Die Tafels'-sanger het ook Vrydag meer gedeel oor sy nuutste enkelsnit 'Wat My Pa Sou Sê'. "Almal is iemand se kind en om ‘n kind te wees is maar swaar. Jy is nuut in die wêreld. Jy weet nog niks. Dis hoekom as mens gelukkig genoeg is om ‘n Pa te hê jy na hom moet luister, want hy doen dit al ‘n bietjie langer as jy. Ha! As jy jonk is dink jy mos jou Pa verstaan nie. Tot jy self ‘n ouer word. Dan eers onthou jy wat jou Pa gesê het. En dat hy reg was! Kurt takel ‘n intieme saak hierso. Hy pypkan die manlike bravade van vaderlike verhoudings en gaan druk ‘n drie in jou emosionele zone. Dis die antipool van toksiese manlikheid. Op ‘n sokkie ritme met volkskitaar begeleiding gaan die lied heel waarskynlik ou wonde oop krap. Net om hulle uiteindelik te genees."
30 Sep 2022 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

Music legend Dolly Parton dies

US country music legend Dolly Parton, who grew up in Tennessee and became a household name with hits like 'Jolene,' has died at the age of 80, her family said Tuesday.
26 Aug 12AM 3 min