Die Real Housewives van Pretoria se Rhona Erasmus is 'n "oop boek"

Loading player...
Vanaf 13 Oktober wys Renske Lammerding, Marié Bosman, Talana Kuhn, Kiki La Coco, Mel Viljoen en Rhona Erasmus presies vir jou wat dit vat om in hulle hoëhakskoene te loop. Dis ’n eerste vir kykNET én ’n eerste vir die wêreld! Aanhangers van die Real Housewives-formaat kan nou uiteindelik uitsien na die eerste Afrikaanse weergawe van die realiteitsreeks wanneer kykNET Die Real Housewives van Pretoria (RHOP) in Oktober bekendstel. Maandag 3 Oktober het Martin Bester met twee van die formidabele vroue van Die Real Housewives van Pretoria, Marié Bosman en Rhona Erasmus, gepraat om meer uit te vind van die realiteitsprogram.
3 Oct 2022 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

Demi Lee Moore praat oor ma-wees!

Demi Lee Moore het by Breakfast with Martin Bester aangesluit vir ’n laaste onderhoud (en lied) vir 2025. Luister hier na die gesprek.
12 Dec 12AM 3 min

Is it lucky No. 14 for Denise?

Is it lucky No. 14 for Denise? She's playing LottoStar's Santa's Stash competition today. Find out if it's a big win for her, or not. *Spoiler: There are cheers from the team at the end.
12 Dec 12AM 4 min

'Ek is so lief vir Suid Afrika': Roan Ash

Country pop singer Roan Ash was on Breakfast with Martin Bester this morning for an interview with Martin and the team. Despite now living in the US, he said, 'Ek is so lief vir Suid Afrika'! Listen to the interview here.
12 Dec 12AM 5 min