Ep. 2 Reisklub Onderhoud 28 Okt. 22

Loading player...
Hierdie toer is een van ons juweeltjies en word nie verniet die Mooiste Kaap toer genoem nie. Ons besoek Kaapstad en omliggende omgewing…….die Kaapse skiereiland onder ander Kaappunt Natuurreservaat, , ons besoek die gewilde African Penguin kolonie by Boulders Beach, ons leer oor Simonstad, doen ‘n bootvaart na robeiland by Houtbaai, trotseer die bekende Boomslang by die Kirstenbosch Botaniese tuine, proe egte Kaapse wyn by die oudste wynlandgoed in SA en ry met die kabelkar tot op Tafelberg.
28 Oct 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026

🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢 Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders gekonfronteer word. ’n Ingeligte gesprek wat bewustheid skep en wys hoekom beskerming begin by kennis. 📻 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke…
5 Feb 15 min

Protek - 💧Grey Water & Garden Smarts!🐜 - 02 Februarie 2026

Saving water doesn’t mean sacrificing your garden. SFM spoke to Paul Hartzenberg from Protek about smart grey water use, which plants love it, which ones don’t – and how to win the war on ants. Practical tips for Garden Route & Klein Karoo gardeners 🌿 📻 SFM Streek RADIO –…
2 Feb 14 min

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min