Die regering se R1.5 triljoen se hernubare kragplan gaan ook bloedsweet kos

Loading player...
Daniel Mminele, hoof van die Presidensiële Klimaatfinansieringstaakspan gesels oor wanneer die implementering sal begin en of daar 'n gesentraliseerde liggaam is wat toesig sal hou oor wat gebeur.
14 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
18 Sep 11AM 18 min