Son skyn weer vir Tarryn Lamb ná donker tyd

Loading player...
“Ek het begin dink die Here het ander planne met my. Dit was ʼn tyd van baie introspeksie en om weer te onthou wat musiek vir my beteken.”
15 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min