Die konstruksiemafia kraak die sementbedryf se fondasie

Loading player...
Richard Tomes, voorsitter van CCSA gesels oor hoe diep hulle in die moeilikheid is, hoe invoere vergelyk met die verlede en die impak van die konstruksiemafia op die sementbedryf.
21 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
18 Sep 11AM 18 min