Luister: Proe’toria-fees nou ‘nóg groter, beter’

Loading player...
Bobby van Jaarsveld sluit Saterdag aan by die rits gewilde musikante op die Proe’toria-verhoog en Sondag skop die fees af met lofprysing en gebed.
25 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min