SOS-verslag wys ál minder matrieks neem wiskunde

Loading player...
Ondanks dié neiging behaal Afrikaanse skole steeds drie keer meer onderskeidings in wiskunde as al die ander skole in die land.
31 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min