9 Febr 2023 - Kus tot Kruin die Aardwolf en die dooie walvis

Loading player...
SA kusgebied as geheel:
1 Wat is die menslike impak vandag en hoe vergelyk dit met steen tydperk toe mense die natuur benut het tot albri se voordeel.
2 WT is die natuur se impak op die kusgebied en op die mens?
3 Plaaslike nuus:
*Aardwolf Aalwyndal.
*Dooie walvis Hersham gebied
*Kleinbak En Grootbrak bewareas se onlangse aktiwiteite.
9 Feb 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026

🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢 Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders gekonfronteer word. ’n Ingeligte gesprek wat bewustheid skep en wys hoekom beskerming begin by kennis. 📻 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke…
5 Feb 15 min

Protek - 💧Grey Water & Garden Smarts!🐜 - 02 Februarie 2026

Saving water doesn’t mean sacrificing your garden. SFM spoke to Paul Hartzenberg from Protek about smart grey water use, which plants love it, which ones don’t – and how to win the war on ants. Practical tips for Garden Route & Klein Karoo gardeners 🌿 📻 SFM Streek RADIO –…
2 Feb 14 min

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min