‘Rianette en die Internet’: Talle geleenthede in wêreld van aanlyn speletjies

Loading player...
Het die gogga van die internetspeletjie wêreld jou ook al gebyt, of raak jy sommer nukkerig as jy dink aan hoeveel tyd jou kinders of kleinkinders spandeer deur met ander mense en vreemdelinge aanlyn te speel? Kom ons gesels oor die geleenthede en gevare in die internet- en aanlyn speletjie wêreld. 
23 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Geliefde oud-Springbok Kitsie skryf sy pad na vrede

Die “Bomb Squad”, twee Wêreldbeker-toernooie, moeilike tye en ’n loopbaan wat onverwags tot ’n einde gekom het. Steven Kitshoff kyk terug op die pad wat hom gevorm het en deel die lesse wat hy nou wil aangee.
25 Sep 13 min

‘Skoon bladsy’ vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos

Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike droom: om vir sy eie kinders die soort onderwyservaring te help skep wat hom tydens sy jare oorsee laat besef het…
21 Sep 9 min

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min