Luister: Wat is huweliksberading en waarom is dit nodig?

Loading player...
Die ingewikkelde dog bevredigende pad van ’n verhouding wat tussen twee individue gesmee word, is een wat ʼn mens ure lank aan die praat kan hou.
24 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min