LUISTER | Telefoongesprek oor Cloete Murray maak opslae
Loading player...
’n Telefoongesprek tussen twee likwidateurs enkele dae ná die koelbloedige moorde op die bekende likwidateur Cloete Murray, en sy seun Thomas, maak wyd opslae.
Karen Keevy, wat vandeesweek as mededirekteur van Commonwealth Trust in Alberton bedank het, beweer in die gesprek met Johan Engelbrecht hulle het almal geweet “dis net ’n kwessie van tyd” voordat iemand vir Cloete Murray leed sou aandoen.