Jeanette vier 30 jaar in musiekbedryf met ode aan Afrikaans

Loading player...
“Ek het net weer besef hoe ons as Afrikaners se sin vir humor ons deur alles dra, en hoe ons sterker is as wat ons dink.”
12 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min