Dit vat twee om verhouding te red

Loading player...
Wanneer ’n verhouding op die rotse is, moet daar van albei partye se kante af probeer word om die verhouding te verbeter. Dit is egter nie wat altyd gebeur nie.
21 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min