Mafube nou saam met die res van SA in die donker

Loading player...
Jannie Schabort, voorsitter van die Mafube Besigheidsforum gesels oor die hof wat die Mafube-munisipaliteit se toegang tot sonkrag af sny en of die situasie beredder kan word.
21 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min