Die FSCA ondersoek finansiële skelmstreke dat dit bars

Loading player...
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) gesels oor die FSCA se verslag en die ondersoeke wat hulle afgehandel het.
21 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min