Nuwe eiendomsontwikkeling wil 3000 huise in Brakpan bou

Loading player...
Alan Dinnie, ontwikkelingsdirekteur by LivRES gesels oor die nuwe eiendomsontwikkeling naby Carnival City Casino, hoe lank die projek sal neem en of die groep hul eie krag sal opwek.
26 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min