SA motorbedryf voer in 2022 die meeste ooit uit

Loading player...
Dr. Norman Lamprecht, uitvoerende bestuurder van Naamsa gesels oor Suid-Afrika se motorbedryf wat 'n rekordjaar behaal, ondanks die probleme in die land.
8 May 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min