Die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland

Loading player...
Kobus Marais van die Demokratiese Alliansie (DA) gee konteks, en Cas Coovadia van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland.
12 May 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarasvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal
15 May 1PM 18 min