
BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak
--:--
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole.