
Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley
--:--
Izak du Plessis van NUUSPOD praat met Alan Winde na aaanleiding van 'n artikel in Daily Maverick oor 'n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het.