kykNET Buite Ekspo maak binnekort sy binnelandse draai

Loading player...
Marius Opperman, organiseerder van dié ekspo, gee ook raak vir buitelug-liefhebbers wat hul kampeerreis wil begin, maar nie weet waar om met hul aankope te begin nie.
8 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min