Veelsydige Marno vertel oor treffersnit, liedjieskryf

Loading player...
Dié sanger en akteur, wat deesdae die een na die ander treffer skryf saam met sy kleinneef – die sanger Riaan Benadé – skryf, het self ʼn nuwe ballade geskryf wat tans Afrikaanse musiekliefhebbers bekoor.
12 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min