Augusta druk eie stempel af met haar musiek

Loading player...
“Ek hoop dat die klanke van hierdie album ʼn bietjie dieper by luisteraars sal gaan sit.”
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid

“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en dit is HKJK.”
2 Feb 5 min